Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (Jan Rabie-
Rapport-prys wenner), Grietjie se loutering, en die misdaadromans
Vuilspel, Slaafs, Jagter en Lokval. Sy is ook ’n geliefde skrywer van menige
LitNet artikels en tans die voorsitter van die Andrew Murray-prysfonds.
Sy het in die regte aan Universiteit Stellenbosch studeer, waarna sy vir baie
jare as prokureur gewerk het. Bettina woon in die Overberg.