Taal
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!†sê nie.
Lees meer hier...
| Publikasie Datum | 05 Jan. 2020 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband |
| Taal | Afrikaans |
| Skrywer | Fanie Viljoen |