Taal
Leon van Nierop is een van Suid-Afrika se bekendste filmresensente en sy vorige boek van oor Filmstudie is heeltemal uitverkoop. Hierdie boek kan met vrug vir vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal gebruik word, vir IEB- en staatskole.
| Publikasie Datum | 11 Jul. 2022 |
|---|---|
| Formaat | E-boek |
| Skrywer | Leon van Nierop |
| Taal | Afrikaans |