Taal
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van 'n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry?Â
| Publikasie Datum | 02 Sep. 2013 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband |
| Taal | Afrikaans |
| Skrywer | Carina Diedericks-Hugo |