Marie Spruyt het reeds twee boeke gepubliseer wat beide vir Woordveertjies benoem is. Sy het vir ’n paar jaar in die buiteland gebly waarna sy begin skryf het, juis om die andersheid en eendersheid van ’n lewe daar op papier vas te lê. Spruyt het ’n doktorsgraad in Linguїstiek en sy woon tans in Polokwane binne ’n sagte, soel omgewing waarin skryf vir haar ’n noodsaak is.

Marie Spruyt

Winkel deur
Marie Spruyt
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Stillewe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys