Taal
’n Unieke en spanningsvolle verhaal wat op ’n empatieke en humoristiese wyse sensitiewe kwessies rondom trauma behandel. René van Zyl se toetrede tot jeugfiksie is vars en vol impak.
| Publikasie Datum | 01 Feb. 2023 |
|---|---|
| Formaat | EPUB |
| Skrywer | René van Zyl |
| Taal | Afrikaans |