Taal
Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.
| Publikasie Datum | 01 Aug. 2019 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband |
| Taal | Afrikaans |
| Skrywer | Christien Neser |