Taal
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin 'n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in hulle graad 10-jaar. Terselfdertyd moet hulle die populêre meisies hanteer en hulle liefdeslewens uitsorteer!
| Publikasie Datum | 07 Jan. 2020 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband |
| Taal | Afrikaans |
| Skrywer | Solet Scheeres |