Taal
Wilhelmina, gebore in 1903, oorleef die geweld en ontheemding van Suid-Afrika asook die geweld wat uit haar eie huislike kring kom. Maar “goed en sleg is ’n hartding, nie ’n velding nie”.
| Publikasie Datum | 01 Mrt. 2014 |
|---|---|
| Formaat | EPUB |
| Skrywer | Marinda van Zyl |